Events

Indië langs bergpasse in die Himalayas

Datum: Klub Aand - Dinsdag 16 Augustus

Klubhuis 19h00 vir 19h30. 

 

Kees van Dijkhorst gaan ‘n DVD vertoon wat hy self gemaak het oor sy toer deur Indië langs bergpasse in die Himalayas.

Dit beloof om iets besonders te wees.