Events

Bring en braai en vrugtefees

Datum: 12 Januarie

Kom verkeer sosiaal met ander lede van die Magaliesberg Afdeling.

Kom ontmoet lede wat jy nog nie ken nie.

Kom vertel van jou eie avonture verlede jaar in Desember en hoor van ander se avonture.

Kom beplan saam met ander wat jy vanjaar alles gaan doen.

Bring eie vleis, drank en vrugte vir vrugteslaai.

Bring eie eetgerei.

Houtskool sal verskaf word.